Rev. Ibrahim Yusuf (Voormalige Moslem)

From WikiIslam, the online resource on Islam
Jump to: navigation, search
Die is 'n getuienis van 'n Moslem wie Islam verlaat. Sienings bevat in die getuienisse is nie noodwendig goed gekeur deur WikiIslam nie. Die is 'n vertaling van die oorspronklike Engelse taal getuienis.
  
Rev. Ibrahim Yusuf
Personal information
Country of origin    Ghana Flag of Ghana.png
Country of
residence
   
South Africa Flag of South Africa.png
Gender    Male
Age    53
Influences    Jesus
Other interests    Preaching, Teaching, Cooking, Excersise, Reading
Faith Information
Current worldview Christianity
Left Islam at age 39
Born or convert to Islam? Born into Islam
Parents' worldview Islam

Getuienis van die verlating van Islam

Gedurende my kinderjare het ek Madrasa en gewone skool gelyktydig bygewoon in Acrra, Ghana. In daai tyd het ek soveel vra gehad wanneer ek my Islamitiese onderwysers se houding teenoor my gewone skool onderwysers se houding vergelyk het.

In die Madrassa was daar soveel onvergewensgesindheid, woede, wraak, vyandigheid en dwang. Die onderwysers by die gewone skool het liefde, vriendelikheid en medelye gedemonstreer. Ek het ontdek dat Moslems dieselfde houding het waar okal ek ook gereis het en ek reis heelwat in die Wes-afrika omgewing.

In 1980 emigreer ek na Amsterdam en toe na Amerika in 1982. Daar het ek dieselfde neigings onder Moslems opgelet en ook opgelet hoe liefdevol en sagkuns Christene is teenoor mekaar in die weste. In 1996 het ek dakloos opgeindig in Amerika nadat ek dwelms begin gebruik het.

Ek was haweloos in ‘n skuiling in Houston, Texas. Ek het na preke geluister oor die krag van Jesus om te red en te vergewe, die ewige lewe, dit is wat ek wou gehad het en maak toe ‘n besluit om my lewe vir hom te gee. Ek het Jesus aanvaar, die woord bestudeer, na ‘n Bybel skool toe gegaan en is nou ‘n Geordende predikant in Suid-afrika en doen nou ministrïele werk.

Die rede hoekom ek in Suid-Afrika is is dat my familie my begin vervolg het, en ek moes toe van my huis af vlug. Ek kan werklik sê dat Jesus my verlos het van die donkerte en vandag het ek vrede en hoop en my ergste tyd met Jesus is beter as my beste tyd sonder hom.



Crystal Clear action edit add.png Add Your Testimony | Other Apostates | Core Article | Qur'an, Hadith & Scholars | Resources | Helpful Hints