WikiIslam

From WikiIslam, the online resource on Islam
Revision as of 07:53, 22 September 2014 by Kaapstad (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search
The printable version is no longer supported and may have rendering errors. Please update your browser bookmarks and please use the default browser print function instead.

WikiIslam WikiIslam is ‘n gemeenskap gebaseerde webtuiste wat krities is oor Islam, en waar redaksie, wysigings en bydrae gemaak kan word oor Islam. Terselfdertyd maak dit ook voorsiening vir pro-Islamitiese bydrae in aparte arikels. Inhoud 1. Wie is 2. Geskiedenis 3. Ontvangs 3.1 nie-Moslems 3.2 Moslems 4. Gehoor 5. Wikipedia 6. Kyk ook 7. Kontak Inligting 8. Verwysisngs Wie is Die doel van WikiIslam is om die mees omvattendste en akkuraatste bron van inligting te wees oor Islam. Die inligting is hoofsaaklik gebasseer op Islam se eie bronne: die Koran, ‘‘Hadith‘‘ en Islamitiese skoliere. WikiIslam neem ‘n rasionele benadering in die hantering van Islam, en is bekend daarvoor om valse propaganda en onakkurate wetenskap in Islam breedvoerig aan te spreek. Die webtuiste mik om neutraal te bly ten opsigte van ander godsdienste, wêreld opvattings, en dinge van ‘n politieke aard, soos: immigrasie, multikulturalisme, en die Israelise-Palistynse konflik. Die webtuiste vermy ook ekstremistiese of sensasionele kommentaar deur toe te laat dat die feite van self praat. In teenstelling met wat ten tye gesê word, redakteurs word vermaan om nie-polemies en akademies te wees, en waar moontlik, om stellings te vervieer en op uit te brei. WikiIslam maak gebruik van oorvloedige en gesaghebbende primêre en sekondêre pro-Islamitiese bronne, soos byvoorbeeld die ‘‘Compendium of Muslim Texts, Sirah literature en fatwa’s (wetlike uitspraak of opinie van ‘n Moslem skolier of Moslem geestelike) van bekende hoofstroom Islamitiese webtuistes. Dit is ‘n internasionale webtuiste met redakteurs en skrywers van reg oor die wêreld, en die inhoud en beleid weerspiëel dit. Byvoorbeeld, redakteurs en skrywers word daarop attent gemaak dat geen geografiese gebied behoort prioriteit te geniet bo ‘n ander, en dat enige ontwikkeling in Islam in Asië en Afrika net so belangrik is soos in die Amerikas of Europa. Geskiedenis WikiIslam was gestig op die 27ste Oktober, 2005, in samewerking met verskeie individue van Faith Freedom International wie voorsiening gemaak het vir die webtuiste met ‘n rekenaar-bediener, tegniese hulp en blootstelling. WikiIslam het op ‘n toets basis gebly vir omtrent 1 jaar, en op die 4de September, 2006, was dit oop gemaak vir die publiek. In 2007 was die rekenaar-bediener wat die webtuiste aan die gang gehou het ingebreek (hacked). Gepaargaande met ander rekenaar-bedienner probleme was redaksie, wysigings en bydrae tot WikiIslam op geskort vir bykans ‘n jaar. In Augustus, 2008, het die webtuiste na ‘n nuwe rekenaar-bedienner verskuif en het sedertdien onafhanklik en ongeaffilieerd gewerk, vry van enige eienaarskap van einige organisasie. In teenstelling met die wie verskonings maak vir die leerstellinge van Islam, en wie propageer dat WikiIslam behoort aan Robert Spencer, Ali Sina, FFI en Jihad Watch, of einige ander organisasie, is dit eenvoudig net nie die geval nie. Ontvangs Nie-Moslems In Desember, 2006, het Göran Larsson ‘n akademiese skrif voorgelê by ‘ n konferensie in Swede waarin hy baie krities was oor WikiIslam. Teen daai tyd was die webtuiste in ‘n begin stadium en slegs oop vir die publiek vir 3 maande. Vandag, met ‘n nuwe beleid en riglyne, insluitend inhoud wat gemik is om ‘n positiewe beeld van Islam te skep, Is WikiIslam nog steeds dieselfde. Maar Larsson erken wel dat selfs toe die webtuiste in ‘primitiewe vorm was kon hy nie al die inhoud daarin as Islamafobies in natuur ettiketeer nie. In teenstelling met wat sommige kere beweer word, WikiIslam het tot dusvêr nog nie einige dekking ontvang van nuusagentsappe soos Associated Press nie. As gevolg van die webtuiste se onpartydige kritiek van Islam, is dit na verwys in noemenswaardige webtuistes soos RihardDawkins.net en GreenProhet.com. Verwyssings daarna is ook gemaak deur Prof. Dr. G. Hussein Rassool in sy boek, Cultural Competence in Caring for Muslim Patients, Dr. Heather Deegan in haar boek, Africa Today: Culture, Economics, Religion, Security, Prof. Carlos Brebbia in sy boek, Disaster Management and Human Health Risk III: Reducing Risk, Improving Outcomes,[9] en Dr. Stefan Kirchner in sy akademiese skrif gepubliseer in die Baltic Journal of Law & Politics.[10] Moslems As gevolg van die fokus van die webtuiste, is die meeste merkbare reaksies van Moslems negatief. Sommige het gevra dat die webtuiste van die internet afgehaal word deur onwettige maniere soos ‘‘hacking‘‘. Die webtuiste is voorheen verban uit Saoedi-Arabië en op die land se swartlys geplaas as pornografies, alhoewel daar niks pornografies is van WikiIslam nie. Aanhoudende vandalisme, doods-dreigemente en nie nakoming aan riglyne van Moslem redakteurs het gemaak dat WikiIslam, net soos die Duitse Wikipedia, moes ‘‘Pending-changes protection’‘ ‘implementeer. Dit beteken dat redaksie oop is vir almal, insluitend IP (Internet Provider) verskaffers, maar dat veranderinge en wysigings eers goedgekeer moet word voordat dit gesien kan word deur lesers. As gevolg van WikiIslam se uitgebreide gebruik van primêre en sekondêre pro-Islamitiese bronne, het die webtuiste egter ook lof ontvang van Moslems. Artikels soos Sex Segregation in Islam en, List of Killings Ordered or Supported by Mohammad, en blaaie soos List of Fabricated Hadith, en Chronological Order of the Quran is deur Moslems gebruik as hulpbronne. Gehoor WikiIslam bestaan uit 2, 789 artikels. Die webtuiste ontvang gemiddeld oor die 250, 000 besoekers per maand, wat 500, 000 bladsy-besoekers genereer. Sedert September, 2014, het Alexa.com die webtuiste geplaas in die top 70, 000 mees besoekte webtuistes. Nie soos ander webtuistes wat krities is oor Islam, is WikiIslam se gehoor nie Eurosentries nie. Die grootste persentasie van lesers is van Osterse of van Moslem-meerderheids lande soos Pakistan, Bangladesj , Indië, Maleisië, Egipte, Verenigde Arabiese Emirate en Singapoer. Baie van WikiIslam se redakteurs en administrateurs is van Islamitiese afkoms of is skepties oor Moslem meerderheid bevolkings. Die webtuiste is huidiglik opsoek na redakteurs wie van hulle Engelse artikels kan vertaal in die Indonesiese taal, Urdu, Bengali en Arabies. Engelse vertalings is alreeds besikbaar op die webtuiste in verskeie tale soos Aserbeidjans, Frans, Turks en Oesbekies. ‘N Russiese sub-domein was begin in die vroeë 2013 wat baie nuus artikels bevat ten opsigte van fatwas vanuit die Islamitiese wêreld en wat vertaal is vanuit oorspronklike Arabies na Engels. Wikipedia WikiIslam se primêre fokus is op Islam terwyl Wikipedia ‘n samestelling is van algemene kennis. Die verskillende doelwitte tussen die twee het gelei tot ‘n verkillende beleid en riglyne. Wikipedia ontmoedig die gebruik van primêre en wat hulle noem ‘‘non-notable / reliable‘‘ (nie-noemenswaardige/betroubare) bronne. Aan die anderkant moedig WikiIslam die gebruik van oorspronklike primêre godsdienstige tekste en wetlike uitsprake (fatwas) van gesaghebbende skoliere wie onbekend is buite die Moslem wêreld, maar reuse is binne die Moslem wêreld. Wikipedia fokus op verifieerbaarheid, en nie waarheid nie. Met betrekking tot Islam, beteken dit Wikipedia aanvaar wat bekende en noemenswaardige (‘‘notable/reliable’’) Westerse kommentators sê van Moslems en Islamitiese tekste bo oor wat die tekste en Moslems selfs sê. In teenstelling daarmee, WikiIslam aanvaar wat Islamitiese tekste en Moslems sê bo oor die opinies en interpretasies van derde party westelike kommentators. Kontak Inligting Kontak WikiIslam vir algemene idees en voorstellings. ‘N boodskap kan gelos word op die relevante forum blaai. Vir kopiereg aangeleenthede, kliek hier. References (Verwysisngs slegs in Engels)[edit] 1. ↑ Jump up to: 1.0 1.1 1.2 For responses to various criticisms of WikiIslam, visit the Criticism of WikiIslam section of the IslamoCriticism blog. 2. Jump up ↑ For example, Sheila Musaji of TheAmericanMuslim, who has been contacted but refuses to correct the error, claims WikiIslam is "run" by "Ali Sina and Faith Freedom" and "only prints material which is negative towards Islam." Both claims are wrong. WikiIslam hosts many pro-Islamic articles written by Muslim editors. 3. Jump up ↑ Note that neither of these individuals or their websites are considered reliable sources at WikiIslam. According to WikiIslam:Reliable Sources, "Statements of fact concerning Islam from polemic sources such as books, articles or commentaries by individuals such as Robert Spencer, Pamela Gellar, Ayaan Hirsi Ali, Mark A. Gabriel, Wafa Sultan, Ali Sina, Walid Shoebat, Brigitte Gabriel etc. are not to be used under any circumstances as references on WikiIslam. If you come across any such statements, remove them immediately." 4. Jump up ↑ Göran Larsson, "Cyber-Islamophobia? The case of WikiIslam", Contemporary Islam: Volume 1, Number 1, 53-67, DOI: 10.1007/s11562-007-0002-2 5. Jump up ↑ "About/ Links", RichardDawkins.net, accessed February 7, 2012. 6. Jump up ↑ Tafline Laylin, "Muslim President Calls for Rain Prayers on Sunny Friday", Green Prophet, December 28, 2011 (archived), http://www.greenprophet.com/2011/12/rain-prayers-sunny-friday/. 7. Jump up ↑ G. Hussein Rassool (Ed.), "Cultural Competence in Caring for Muslim Patients", Palgrave Macmillan, ISBN 9781137358424, April 25, 2014 (archived), http://books.google.com/books?id=r5nJAwAAQBAJ&pg=PT141&lpg=PT141&dq=Cultural+Competence+in+Caring+for+Muslim+Patients+wikiislam&source=bl&ots=oFOauH3oPg&sig=5Vtne1TY1qwgdldumOa-T9K6atU&hl=en&sa=X&ei=UHENVIfmLY_lauWagZAO&redir_esc=y#v=onepage&q=Cultural%20Competence%20in%20Caring%20for%20Muslim%20Patients%20wikiislam&f=false. 8. Jump up ↑ Heather Deegan, "Africa Today: Culture, Economics, Religion, Security", Routledge, p. 100, ISBN 978-0415418843, December 26, 2008 (archived), http://www.amazon.com/Africa-Today-Economics-Religion-Security/dp/0415418844/. 9. Jump up ↑ C. A. Brebbia, "Disaster Management and Human Health Risk III: Reducing Risk, Improving Outcomes", Wit Pr/Computational Mechanics, p. 366, ISBN 978-1845647384, July 9, 2013 (archived), http://www.amazon.com/Disaster-Management-Human-Health-Risk/dp/1845647386. 10. Jump up ↑ "Faith, Ethics and Religious Norms in a Globalized Environment: Freedom of Religion as a Challenge to the Regulation of Islamic Finance in Europe". Baltic Journal of Law & Politics. Volume 4, Issue 1, Pages 52–82, ISSN (Online) 2029-0454, ISSN (Print) , DOI: 10.2478/v10076-011-0003-6, August 2011. 11. Jump up ↑ "Muslims should DDOS anti muslim websites", Ummah Forum, April 19, 2014 (archived), http://www.ummah.com/forum/showthread.php?398571. 12. Jump up ↑ "Someone needs to shut it down. any hackers out here?" - Solving the Wiki-islam problem, DamirK, Ummah Forum, May 24, 2013. 13. Jump up ↑ "Its sad, Saudi have hackers who can hack and take down a lot of crap stuff on the internet but they never seem to notice what should be taken care of." - For my readers in Saudi, infact for anyone, LostInRiyadh.blogspot.com (comment by Dentographer, March 4, 2012) 14. Jump up ↑ A screenshot can be viewed here 15. Jump up ↑ "I usually wouldn't endorse a site like this, but in this case all of the sources were referenced in great detail." - Women: Traveling and free-mixing in Islam …, Abdul-Malik Merchant, Student at Umm al-Qura University, Mecca, Saudi Arabia, July 13, 2011. 16. Jump up ↑ "In fact mockery is the main cause of executions ordered by our prophet (Sm)...i already told it to @RiasatKhan .. here is the link though its an anti islam site... but the historical facts / causes of execution mentioned there are reliable..look 4 Yellow colors, they were executed for mockery. Is this Musa Ibrahim scholar of Islam?? List of Killings Ordered or Supported by Muhammad - WikiIslam. Sorry for the anti islam site... i couldnt find any other site written in such short and organized way." - SHAHBAGH SQUARE-A NEW RISE, Kobiraaz (an established Muslim member who joined in Oct 2010, and has been thanked 7867 times for 7,237 post), Pakistan Defence forum, February 17, 2013 17. Jump up ↑ "Some Links Where You Can Find Some Weak And Fabricated Hadeeths Exposed", ShehbaazMind, August 17, 2011. 18. Jump up ↑ "Weak and fabricated hadith", Belief In The Unseen, September 7, 2012. 19. Jump up ↑ Dawud Israel, "NOTES from Tafsir Maariful Qur'an of Mufti Taqi/Shafi Usmani", Sunni Forum, June 1, 2013. 20. Jump up ↑ "Wikiislam.net", Alexa.com, accessed October 19, 2013, http://www.webcitation.org/query?url=http%3A%2F%2Fwww.alexa.com%2Fsiteinfo%2Fwww.wikiislam.net&date=2014-09-03. 21. Jump up ↑ "Wikiislam.net/ Audience", Alexa.com, accessed November 28, 2011. 22. Jump up ↑ "Verifiability, not truth", Wikipedia, accessed February 10, 2012.